Johan op die beach by Paternoster. Dit was warmerig, maar nie warm genoeg om kaalvoet te loop nie. Daar was mense wat geswem het, maar nie ons Travalers nie.


Baie van die huisies is gastehuise, of B&B's. Daar is ook 'n paar locals wat daar permanent bly.


Geen diewering en geen electric fencing, nie iets waaraan ek gewoond is nie.