Tuesday, June 30, 2009

Leanne en Willem is verloof!

Leanne stuur 'n sms vir my op 24 Junie, "Halo. Raai wie is verloof... Willem het my gisteraand gevra!" So bly vir julle! Baie baie geluk!

Adventure Tulbagh/Ceres

Ons het gaan sneeu soek by die Matroosberge. Al die pad soontoe gery Saterdag oggend, 8uur opgestaan (wat vroeg is vir ons op ‘n Saterdag) en die pad aangepak. Daar is ‘n natuurrestervaat by die Matroosberg wat allerhande aktiwiteite aanbied, Snow Safaris, Abseiling, 4x4 trips ens. Maar ongelukkig het hulle trokkie waarmee ons op ‘n Snow Safari wou gaan gebreek. Maar ons het darm sneeu van ver afgesien. Die Matroosberge is net so buite Ceres, baie mooi. Hulle het vir ons by die reservaat vertel dit het Dinsdag gesneeu tot waar hulle huisie is, aan die voet van die berg, maar Woensdag het dit gereen en alles het weggespoel. Die weer voorspelling die week was vir baie baie sneeu, so dalk probeer ons weer volgende naweek!

Ons het 'n organic wynplaas ontdek net buite Ceres, Waverley Hills. Alles wat hulle maak is organies, so toe ek die dame wat ons wyn voer vra wat doen hulle alles met die wyn wat dit so organies maak, se sy hulle pluk die druiwe met die hand en doen alles met die hand. So daar val nie verkleurmannetjies en spinnekoppe en SLANGE in die wyn soos by ander plekke wat masjiene gebruik nie. Great. As ek nie so baie van Diemersfontein gehou het nie, sou ek miskien dit oorweeg het om organic op 'n meer gereelde basis te probeer.

Sy het ook gese omdat hulle organies is, mag hulle helfte soveel sulfate gebruik as ander wynplase. Dit beteken die kanse is skraler dat jy sal hoofpyn kry wanneer jy organiese wyn drink... very interesting.

Saronsberg Wynplaas buite Tulbagh 28 June 09







Tulbagh 27 June 09




Bain's Kloof Pass 27 June 09

Behind Johan is (I think) Wellington. Driving up the mountain on our way to Ceres was quite an experience. Luckily it was a cloudless day as the sun was shining brightly, (and Johan's car loved all the twists and turns), Johan's grin just got wider and wider as we travelled through the pass.





Friday, June 19, 2009

205 Market House

Sjoe, maar die man werk hard! LOL...
Hierdie is die woonstel wat Johan vir ons gekry het, en daar in die hoek is ouma se pot wat sy vir my gegee het.





More photos from Page Three

Ok, I'm such a loser, but I had to post some more pics when there is a clear sky! Its just so beautiful!


Thursday, June 4, 2009

Page Three Media - Cape Town

Hierdie is 'n view van ons kantore in die Kaap. My 4de dag hier en ek het dit oorleef. Almal is super nice, ek sal later hulle uitfreak en fotos neem van die peeps.

Dis bietjie bewolk, maar dis eintlik baie mooi.

As jy mooi kyk kan jy die see sien...

En daar is die berg!

etv Scandal set visit


Being Channel Champion TV at MediaCom, I organized with Collette a set tour to a soap on etv, Scandal, and the surprise... we were extra's!
It was a lot of fun, and we met some "celebrities" from the soap. This is a black soap, so we didn't really know anyone...

Oooh la la Sune!