Friday, August 28, 2009
Meerendal 23 Aug
Ons was Sondag 23 Aug vir lunch Meerendal toe. Johan se pa het vir ons gese ons moet soontoe gaan en gaan kyk hoe dit is. Eers het ons bietjie Bainskloof weer uitgery, weer gaan kyk of daar sneeu naby is, maar ons het dit ongelukkig weer gemis. Dis nou so warm hier ek dink nie dit gaan weer sneeu nie.
Ek dink Johan raak moeg daarvoor om my model te speel. (het hy ooit daarvan gehou? haha, seker nie)
Die Canola blommetjies was net mooi orals! Is dit nie mooi nie! Ek hoop hulle blom nog wanneer Johan se ma-hulle die naweek van 4 en 5 September hier is. Ek dink hulle gaan seker weg wees teen die einde van September wanneer my ma-hulle hier is.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment