Ons was die naweek by die Stellenbosch wynfees. Wow, is Stellenbosch nie die oulikste dorpie nie? Dis so mooi. Ek was al in Stellenbosch gewees, maar ek en Johan het die hele plek deur geloop. Ek het nog nooit so baie restaurante/coffee shops/eet plekke so naby aan mekaar gesien nie. Daar is in loopafstand seker 50 van hulle. En hulle is almal besig. Vir Johan (addicted to caffeine) is dit die paradys.

Gluwein...
No comments:
Post a Comment