My ma, Xander, Steffie, Berni en Niel het die 94.7 gery in JHB die naweek en almal het dit klaar gemaak. Hier pose hulle saam met Lizelle (miskien gaan sy en Thys ook die race volgende jaar aanpak!)

Nog 'n oulike foto, maar wat my aandag getrek het is die dude in die agtergrond, kyk sy war-scars! Eina! (click op die foto om dit te vergroot)

My ma het so 3 ure 50 minute gery aan die amper 100km. Ugh.
No comments:
Post a Comment