Kyk net hoe naby is die walvisse hier! Dit was amazing om te sien. Sebs en Carolyn het by ons oorgeslaap Donderdagaand, en is toe Vrydag Hermanus toe. Ek en Johan het Saterdag 14 Nov vir hulle gaan kuier. Die weer was lekker gewees Saterdag, net baie winderig. Ons het so baie walvisse gesien, dit was amazing.

Johan het hierdie fotos geneem...
No comments:
Post a Comment