Wednesday, July 29, 2009
Monday, July 27, 2009
25 Julie 09 Kaappunt!
Those who are about to die salute you!
- Simonstown Penguin Sanctuary
- Simonstown Penguin Sanctuary
Overpriced en vol uitlanders, maar die view maak op daarvoor...
- View from Two Oceans Restaurant. Cape Point
*Comments deur Johan...
Vrydag na werk uitstappie 24 Julie 09
Friday, July 24, 2009
Chappies kom kuier! 16-18 Jul 09
Chappies en Emile het vir ons kom kuier in die Kaap! Dit was wonderlik. Daar was 'n special op Kulula.com wat verblyf by die Victoria Junction hotel vir twee aande, 'n rental kar en return vlieg kaartjies insluit, vir 'n baie goeie prys. Ons het Donderdag aand gaan uiteet by 'n oulike restaurant in Kloof str. Cafe Sofia.
Vrydag het hulle noggals 'n besige dag gehad. Die ding waarmee ek seker die meeste sukkel is dat die son so laat opkom hier, ek kan net nie wakker word nie! Dit was nie 'n probleem gewees vir hulle nie, hulle is vroeg-vroeg op, het Tafelberg toe gegaan, Kaappunt, 'n boot trip waar hulle sundowners gedrink het, als terwyl ek en Johan by die werk was... Shame.
Saterdag het ons darm saam met hulle vroeg opgestaan en die wynplase getackle. Emile en Chappies het dit baie geniet, Emile dalk meer, hy het noggals 'n paar bottels gekoop ook!
Dankie vir die kuier, dit was great!
Monday, July 13, 2009
Groote Post 11 July 09
Tuesday, July 7, 2009
My huis!
Hier is 'n paar fotos van hoe dit buite die woonstel lyk, dis in Kaapstad, in die stad self. Hierdie straatjie is Kortmarkstr. (ons bly in die gebou aan die regterkant). Ek het dit geneem Saterdag middag, so 17:00, so die strate is bietjie leeg. In die oggend wanneer ons werk toe gaan is dit baie besig. 
Noordhoek - Longbeach
Ou Kaapse Weg
Monday, July 6, 2009
Kirstenbosch 4 July '09
Ek en Johan het gaan stap in Kirstenbosch, ek het besluit ek het bietjie oefening nodig omdat ek nie mag gym nie (daar is net 'n Planet Fitness ver buite die stad) en ek was nog nooit in die tuine gewees nie.

Dit lyk redelik plat, maar dis eintlik net optraande die hele tyd. Wanneer jy besluit jy het nou genoeg gehad, en draai om om huis toe te gaan, dan is dit net aftraande.
'n Paar interessante plante gesien, meer interessant is hulle name...

Die tuine is huge en baie mooi. Dit was 'n heerlike uitstappie gewees, maar volgende keer moet ons prepared gaan, met lekker stap skoene, sodat ons daai Skeleton Gorge kan uitstap.

Dit lyk redelik plat, maar dis eintlik net optraande die hele tyd. Wanneer jy besluit jy het nou genoeg gehad, en draai om om huis toe te gaan, dan is dit net aftraande.
Up Skeleton Gorge, Down Nursery Ravine
This is a great hike that will take you up Skeleton Gorge and down Nursery Ravine with steep steps and scrambling up river beds part of the route. The hike does demand a certain degree of fitness but the exertion is well worth it as the terrain and views are magnificent. Starting at Cecilia Forest you will make your way up and across to Skeleton Gorge. You will actually pass the base of Nursery Ravine on your way to Skeleton Gorge. Going up the Gorge is tricky, with two ladders and loose river stones to negotiate as you crisscross your way to the top. At the top you will pass by the Hely-Hutchinson Dam and then cut back down Nursery Valley until you reach Nursery Ravine. Be cautious on your way up and down the two ravines. Take your time and enjoy the scenery of this very memorable walk.

Eintlik dink ek ons moet bietjie oefen voordat ons dit aanpak... ons het maar gesukkel om net 'n bietjie in die tuine rond te loop. 

Subscribe to:
Posts (Atom)