Monday, July 27, 2009

Vrydag na werk uitstappie 24 Julie 09

Vrydag na werk het ons Tafelberg gaan besoek. Dit was 17:00 en ons kon nie met die kabelkarretjies op gaan nie, maar die view is nogsteeds stunning!


No comments:

Post a Comment