Tuesday, July 7, 2009

My huis!

Hier is 'n paar fotos van hoe dit buite die woonstel lyk, dis in Kaapstad, in die stad self. Hierdie straatjie is Kortmarkstr. (ons bly in die gebou aan die regterkant). Ek het dit geneem Saterdag middag, so 17:00, so die strate is bietjie leeg. In die oggend wanneer ons werk toe gaan is dit baie besig.
Hulle is besig om Greenmarket square se bakstene uit te kap en oor te pak. Weet nie hoekom nie, maar dis die construction wat hier onder aangaan. Ons is op die 2de vloer, hierdie gebou - Market House.




No comments:

Post a Comment