Wanneer ek en Johan in April Paternoster toe was het ons verby Groote Post gery, dis oppad Yzerfontein toe, baie goed weggesteek. Ons het gesweer ons sal eendag weer daar 'n draai gaan maak. Dis 'n great kelder, en die tasting is verniet!

Wine connoisseurs...

Daar is ook 'n klein restaurantjie, maar hy is toe in Julie. Dit was noggals bad luck, want ek het uitgesien na 'n ietsie om te eet. Francios Walden het die vrou agter die toonbank gecharm, en toe gaan wys sy vir ons hoe dit lyk binne die ou huis wat hulle in die restaurant omskep het.

dit lyk ongelooflik lekker. het darem nou al ook die wynproeding probeer... maar sal WEER moet kom kuier.
ReplyDelete